Woonstel te huur in Warmbad, Limpopo for sale
Slaapkamers:
2
Badkamers:
1
Troeteldiere:
Nee
Agentsfooi:
Nee
Netjies 2 slaapkamer chalet te huur met motorhek en elektriese omheining 2 kilometre buite Warmbad op die Thabazimbi pad op 'n baie netjies perseel.
Oopplan kombuis, eetkamer en leefarea.
Chalet kan gemeubileur (R4000.00 per maand water en ligte ingesluit)of ongemeubileerd(R3500.00 per maand water en ligte ingesluit)gehuur word. Ongelukkig geen honde word toegelaat aangesien daar wild op die perseel is.
Deposito en huur is vooruit betaalbaar