southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Plekkie in Warmbad, Limpopo for sale

Misc

Pragtige 15.9 HA plot in die hartjie van die bosveld te koop.
60km van Warmbad (Bela-Bela)
Netjiese huis met 3 slaapkamers, 2 badkamer, kombuis met leef area, 2 Studeer kamers, swembad, mooi tuin, omhein met wildsheining.
4 Hoender hokke vir braai kuiken boerdery,
2 Perde stalle en ring.
Apparte 1 slaapkamer woonstel met badkamer.
Nog 'n 2 slaapkamer modern huis met dubbel garage wat dak hoogte is, net dak en finishing nodig.
Toegeruste Boorgat met sterk water,
dit alles vir net R1.500 000...

>> Click here to search for more - Misc in Limpopo