southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Uitstekende plasie teen die regte prys in Warmbad, Limpopo for sale

Misc

21.5 ha vir gemengde boerdery. Rooi kleileem grond en is effens gruiserig. Goed vir feitlik enige gewas verbouing maar was gebruik vir kontantgewasse direk aan die publiek en bakkie mark.
Sement dam met moederlyn vir besproeing. Twee boorgate wat toegerus is met 3 fase pompe..
Daar is elf (11) tonnelstrukture wat windbeskadig maar herstelbaar.is(geleentheid vir komkommerverbouing onder kontrak)
Kampe vir weiding, genoeg buitegeboue en twee arbeidershuise. Goed omhein en veilig met geen deurloop. Naby groot wildsplaas
Groot vriendelike plaashuis, 5 slaapkamers, 1.5 badkamer met aparte toilet. Groot kombuis, eetkamet, 2 sitkamers, groot werkskamer. Prys onder LANDBANK waardasie

>> Click here to search for more - Misc in Limpopo