southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

2 Slk Chalet in Warmbad, Limpopo for sale

Vacation

Slaapkamers:
2
Badkamers:
1
Gemeubileer:
Ja
Troeteldiere:
Nee
Agentsfooi:
Nee
2 Slk selfsorgchalet te huur in die hartjie van die Bosveld - Warmbad.2 km vanaf die dorp en slegs 400m grondpad - goeie toestand.
Ideaal vir die Desember vankansie - sentraal gelee vir die volgende:
Aventura, Klein Kariba, Adventures with Elephants, Zebula, Mabalingwe, Zip-Lining, 27km vanaf Nylstroom, ongeveer 60km vanaf Vaalwater, 130km vanaf Thabazimbi ens.
Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.
Boma met braai geriewe buite.
Motor afdak vir 2 voertuie.
R250.00 per person per nag, kinders onder 10 @ R125.00 per nag
Motorhek en elektriese omheining op baie netjiese perseel.

>> Click here to search for more - Vacation in Limpopo